April 3, 2020

Bemoedigende boodskappe

Bemoedigende daaglikse boodskappe deur Martiens Swart tydens die grendeltydperk

Luister gerus saam en deel met familie en vriende wat ook so bietjie bemoediging nodig het in hierdie tyd.