June 8, 2016

Jaarprogram

2019

Maart

21-24 Maart: Egpaar Seminaar, Swellendam (kliek hier om te bespreek) R4400 per egpaar

April

19-22 April: Egpaar Seminaar, Middelburg (kliek hier om te bespreek) R3750 per egpaar

Mei

17-19 Mei: Huweliksvoorbereiding, Pretoria (kliek hier om te bespreek) R1000 per troupaar

24-25 Mei: Groepleier opleiding

Junie

14-17 Junie: Egpaar Seminaar, Middelburg (kliek hier om te bespreek) R3750 per egpaar

Julie

19-21 Julie: SPAN opleiding, Pretoria

Augustus

8-11 Augustus: Seminaar vir Enkellopendes, Middelburg (kliek hier om te bespreek)
Enkelkamer R2300 | Deelkamer R2000

September

21-24 September: Egpaar Seminaar, Middelburg (kliek hier om te bespreek) R3750 per egpaar

26-29 September: Tienerkamp (kliek hier om te bespreek) R1050 per tiener

Oktober

4-6 Oktober: Huweliksvoorbereiding, Pretoria (kliek hier om te bespreek) R1000 per troupaar

Vir enige navrae, kontak asb. ons kantoor by 087 095 0512 / info@lewensverryking.co.za