Begelei die tiener tot volwassenheid

R50.00

Die doel van hierdie boek is om die tiener se brein te verstaan. Deur met die Woord saam te werk, kan oorwinning verkry word oor selfsug, rebellie, impulsiwiteit, negatiwiteit en verslawing. Die Woord help ook om gesond te word na liggaam, siel en gees.

Category:

Description

Geskryf deur Dr. Rudi Buys

‘n Kind se gedagtes beïnvloed sy emosies direk. Volwassenes se gedagtes word gefiltreer voordat die emosies bereik word. Dit is een van die redes waarom ‘n kind impulsief is, humeur ‘tantrums’ het en waarom huil en lag so naby aan mekaar is.

Die tienerjare is noodsaaklik omdat die brein nou gereed is om beplanning, motivering, toewyding, berekende keuses, empatie en afwagting te ontwikkel. Om die volle potensiaal te bereik, moet die nuwe verbinding geïsoleer word om boodskappe vinniger en beter deur te gee. Dit word vinniger verkry onder vaardige leiding.

Doel met hierdie boek: Om die gelyke moontlikheid vir breinbedrywigheid oor die jare se erns te openbaar en vaardighede te verskaf om impulsiwiteit, negativiteit, rebellie en afhanklikheid deur middel van begrip van jou brein te oorwin.

Die begeleiding van die tiener tot volwassenheid is ‘n mediese Woordgebaseerde strategie om jou potensiaal in God te bereik.

Volg ons gerus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Begelei die tiener tot volwassenheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *