Enkel maar nie Alleen

R80.00

Elke gesprek in Enkel maar nie Alleen is gevul met pitkos, lewenswysheid en praktiese raad. Dis die soort boek wat elke enkellopende meer as een keer sal lees, en dan sal wil koop vir ‘n vriend of vriendin, wat dit met net soveel vrug kan gebruik.

Category:

Description

Is jou enkelloperstatus vir jou ‘n verleentheid of ‘n gelentheid? Jy wil dalk ook graag glo dat God ‘n spesifieke plan met JOU lewe het, maar jy het nog nooit die vrymoedigheid gehad om met Hom daaroor te praat nie. Jy wonder dalk of daar met jou fout is omdat jy nie jou spreekwoordelike wederhelfte kry nie. Jy worstel dalk met die volledigheid van jou menswees omdat jy nie in ‘n huweliksverhouding staan nie. Jy soek dalk met diepe erns na God in jou lewe… Jy wou dalk ook al weet presies waar JOU plekkie in die liggaam van Christus, die kerk is.

Oor al hierdie vrae, en nog baie meer, voer die skrywer ‘n openhartige gesprek met elke enkellopende man en vrou vanweë hul enkelloperstatus met unieke vrae en probleme worstel.

Elke gesprek in Enkel maar nie Alleen is gevul met pitkos, lewenswysheid en praktiese raad. Dis die soort boek wat elke enkellopende meer as een keer sal lees, en dan sal wil koop vir ‘n vriend of vriendin, wat dit met net soveel vrug kan gebruik.

Volg ons gerus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Enkel maar nie Alleen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *