Oorwin die reuse

R50.00

Oorwin die reuse van vrees, stres, angs & siekte is ‘n medies-, Woordgebaseerde strategie om oorwinning te kry oor vrees, stres, angs en siekte.

Category:

Description

Geskryf deur Dr. Rudi Buys

Oorwinning oor vrees, stres en siekte

Harvard Universiteit het verklaar dat 87-95% van siektes se oorsprong in die denke en emosies lê… veroorsaak deur stres en vrees.

Enige stres word geïnterpreteer deur die onderbewuste as ‘n saak van lewe en dood! In vroeër eeue is hierdie uitslag bepaal na so 20 minute. In moderne tye duur alle stres eintlik 24/7 en is ‘kastig’ ‘n saak van lewe en dood. Die liggaam is nie ontwerp vir 24/7 stressituasies nie. dit beskaig die brein, emosies en liggaam, want daar is nie herstel nie.

Negatiewe gedagtes, stres, vrees en angs het ‘n direkte invloed op hormone en dit het weer ‘n direkte effek op die liggaam en sy gesondheid.

Dis baie duidelik dat tussen denke en gesondheid ‘n verband is, want, as jy ‘n leeu in die dieretuin sien, word vrees en die vreesbrein afgeskakel deur HARDOP te sê: “Stop! Moenie bang wees nie! Die leeu is agter tralies!”

Daar is vasgestel: om die Woord hardop te PRAAT, skakel die vreesbrein af. Van die ergste vrees en stres word veroorsaak deur leeus wat nie gesien word nie, nl vrees, verwerping, bekommernisse, molestering, onvergifnis, lae selfbeeld… Daarvoor gee hierdie boek ‘n strategie en ‘n ANTWOORD!

Volg ons gerus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oorwin die reuse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *