Vergifnis DVD

R100.00

‘n Baie persoonlike, aangrypende getuienis deur ds. Pieter Badenhorst rondom sy belewenis nadat sy ma in 1993 vermoor is. Hierdie getuienis het al honderde ander persone wat in dieselfde situasie was, gehelp om te kon vergewe.

Category:

Description

‘n Baie persoonlike, aangrypende getuienis deur ds. Pieter Badenhorst rondom sy belewenis nadat sy ma in 1993 vermoor is. Hy vertel van sy woede en opstand teenoor God wat toegelaat het dat ‘n pragtige toegewyde kind van Hom wat haar lewe aan sy diens gewy het, op ‘n wrede manier vermoor word, maar dan ook van die kentering wanneer God se genade dit vir hom moontlik maak om te vergewe. Hierdie getuienis het al honderde ander persone wat in dieselfde situasie was, gehelp om te kon vergewe.

Volg ons gerus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vergifnis DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *