Voor ons gaan slaap

R100.00

Voor ons gaan slaap is die ideale gids vir egpare wat hulle huweliksband wil verstewig en hulle liefde verinnig.

Category:

Description

Geskryf deur Jaco & Elmien Thom

Om te verseker dat die huwelik ‘n stukkie hemel bly, moet man en vrou voortbou op die fondament wat deur God self gelê is. Saans net voor slaaptyd, wanneer die dag se gejaag en gewoel tot bedaring kom, is ‘n baie goeie tyd om hierdie bouwerk te doen. Daar is nie noodwendig elke aand tyd vir kwaliteit-saamwees nie; daarom bied Voor ons gaan slaap dagstukkies vir egpare wat een of twee maal per week oor hulle huwelik wil saam lees, saam dink, saam praat en saam bid.

Voor ons gaan slaap is die ideale gids vir egpare wat hulle huweliksband wil verstewig en hulle liefde verinnig.

Volg ons gerus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voor ons gaan slaap”

Your email address will not be published. Required fields are marked *