Vrymaking en Vernuwing

R100.00

Vrymaking en Vernuwing is ‘n praktiese werkboek met ‘n Mediese-, Woordgebaseerde strategie om die denke en gemoed te vernuwe. Die boek leer jou hoe om vry te kom van toksiese ou gedagtes, emosies en herinneringe.

Category:

Description

As jy vir Jesus aangeneem het, word jou gees nuut gebore. Maar jou siel-jou brein se denke, geheue, emosies en wil – kan nog ‘n slaaf bly van emosies, herinneringe en traumatiese stres. Dit veroorsaak letterlik littekens in die breinselle van spesifieke breinareas. Hierdie “breinskade” is nes die skade van ‘n geamputeerde vinger. Dit genees nie spontaan as jy ‘n kind van God word nie.

Vrymaking en Vernuwing is ‘n praktiese werkboek met ‘n Mediese-, Woordgebaseerde strategie om die denke en gemoed te vernuwe. Die boek leer jou hoe om vry te kom van toksiese ou gedagtes, emosies en herinneringe.

Volg ons gerus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrymaking en Vernuwing”

Your email address will not be published. Required fields are marked *