June 8, 2016

Mannekamp

Moenie ons volgende Mannekamp naweek misloop nie!

Ons gaan op ‘n lekker wildrit gaan, die bosveld geniet, tyd saam met God geniet en sommer net ‘n lekker tyd saam met die manne hê.

Datum: 1-3 September 2017 – kliek hier om te bepreek

Kostes: R1150 per persoon
Dit sluit in verblyf by Shammah Game Lodge, alle etes en kampkostes in.

Navrae by: 
info@lewensverryking.co.za
087 095 0512