June 7, 2017

Vrouefees

Op 9 Augustus, Vrouedag, bederf ons die vroue met ‘n dag van vrouwees.  Op daardie dag is jy niemand se kind, niemand se vrou, meisie of ma nie.  Jy kom net en wees daar vir JOUSELF!

Jy gaan die speke van jou lewenswiel bekyk, jy gaan droom, jy gaan leer van die simboliek van vlagdans, jy gaan lekker saamlag oor jou Stylpersoonlikheid en jy gaan terug huis toe met ‘n nuwe beeld in die spieël, die van ‘n geliefde dogter van God.

Datum: 9 Augustus 2017
Basiliah Restaurant, Moreletapark Gemeente
Besprekings belangrik! Kontak Ina by ina@lewensverryking.co.za of kliek hier om te bespreek.

Kostes: R185.00 pp – dit is ’n fondsinsamelingsprojek.

*Early Bird besprekings voor 30 Junie: R155.00 pp