50+ Seminaar

 

Temas :

  • Die Uitdagings en vreugde van ouer word
  • Hoe om Verliese en Vergifnis te hanteer wanneer ons Ouer word
  • Seisoene en Skuiwe wanneer ons Ouer word
  • My nuwe Posisie en Plek in die Samelewing
  • Gesonder en Gelukkig Ouer word
  • Leef voluit… die Beste lê nog voor

Hierdie seminaar is vir jou as jy meer wil ontdek en beleef.

Wil jy die beste maak van die lewe? Wil jy nog meer ontdek van sin en vreugde? Besef jy daar is nog meer om te beleef? Besef jy dat jou wonderlike jare nog voorlê? Beleef die seisoen waarin jy nou beweeg as die beste? Beleef ʼn nuwe vryheid en geluk.

Navorsing het bewys dat 60 die nuwe 40 is. Leef voluit!

Pure Joy Konferensie Sentrum – Pretoria, Gauteng

R1600 (enkel kamer)/R1400(deel kamer)
*Kostes sluit verblyf, etes en seminaarmateriaal in