Aanbieder: Martiens Swart
Waarom is dit ‘n MOѐT vir jou:
Temas wat behandel word:
1. Die Wesenlike van Gebed
(God se aangesig soek, Nader tot Hom, Gemeenskap met Hom)
2. Sekere Aspekte van Gebed
(Aanbidding,Wag op die Here, Vra en Smeking)
3. Hoe om Stil te word voor God vir verskillende Redes
Datum van die Gebed Seminaar:
24-26 Julie 2020 – Skryf hier in: https://bit.ly/GEBED-JUL2020
In 3 Dele: Elke aand vanaf 20:00 tot 21:00
Seminaar word aanlyn aangebied.
Besonderhede sal per e-pos gestuur word.
Die seminaar is GRATIS, maar jy is welkom om ‘n donasie te maak.
LEWENSVERRYKING, ABSA Rek no 0601 41282
Verwysing vir Donasies: Naam en Van – GEBED