Hier waar ons vandag is Here, lewe ons so koes-koes onder die besembosse deur…nes Elia. Ons weghardloop, wegkruip oomblike lyk net so klein bietjie anders as die besembos van die Bybel. Ons vlug vandag onder ons besembos in, terwyl ons stil-stil ‘n masker dra en hoop alles gaan sommer net weg. Ons vlug onder ons Besembos in wanneer ons […]
Daniel 3:11-14, 16-18 – 11 ”…. wie nie buig en die beeld aanbid nie, moet in ’n brandende oond gegooi word. 12 Maar, U Majesteit, nou is daar Jode, Sadrag, Mesag en Abednego…. wat hulle nie steur aan u bevel nie. Hulle dien nie u god nie, hulle aanbid nie die goue beeld wat u […]
Daardie laaste aand voor Jesus se kruisiging was werklik ‘n baie diep aand. Dit was die aand waartydens Hy vir oulaas saam met die dissipels was in die bo-vertek. Daardie aand het Hy hulle voete gewas, die nagmaal ingestel, Sy verraaier aangewys, belangrike laaste lering gegee, en uiteindelik saam met hulle vertrek na die Olyfberg […]
As iemand die woord “vrouwees” noem dan dink ek dadelik aan Spreuke 31. ‘n Formidabele vrou word beskryf vanaf vers 10 tot vers 31. Ek kan nie anders as om te reflekteer oor watse vrou ek is, of graag wil wees nie. Daar kom soveel goeie voorbeelde in my gedagtes op
Het jy gesukkel, gegroei en verander in jou siening tydens die tyd in afsondering? Wat het jy oor jouself en jou huismense geleer, of vir die wat alleen deur hierdie tyd gaan, wat het jy geïdentifiseer as leemtes en/of vreugdes in jou lewe? Was vrees en angs deel van jou elke dag? Of is jy […]