Homoseksualiteit: Het ek ‘n keuse?

R100.00

Ellison Mouton stel op gebalanseerde wyse albei kante van die muntstuk. Hierdie boek getuig ‘n diep geestelike sowel as wetenskaplike-gefundeerde ondersoek oor die onderwerp. Om hierdie rede kan die boek ten sterkste aanbeveel word by diegene wat self met die vraagstuk van omoseksualiteit worstel, asook diegene wat op terapeutiese wyse betrokke geraak het.
– Dr Paul Bezuidenhout, Sielkundige

Category:

Description

Geskryf deur Ellison Mouton