June 8, 2016

Spanopleiding

Daar word deur die jaar spanopleiding geleenthede gehou waar ons vir jou al die inligting en toerusting gee om 'n groepfasiliteerder te wees by ons huweliksverryking, enkelverryking of tienerkampe.

Ons het voortdurend nuwe spanlede nodig. Indien jy as groepfasiliteerder betrokke wil raak en opleiding kry, kontak gerus die kantoor met jou versoek.

Tel: 087 095 0512
E-pos: info@lewensverryking.co.za