Tags

Is selfmoord sonde?

Baie mense wonder of dit ‘n doodsonde is om selfmoord te pleeg. Wat hulle veral pla, is die vraag: Kan iemand wat sy eie lewe geneem het, nog in die hemel kom?

Depressie

Sielkundige depressie word veroorsaak deur 4 denkpatrone, nl. selfbeskuldiging, self-bejammering, ander bejammering en irrasionele reaksie op verliese.