Vertroue is iets wat mens voel. Emosies wat met vertroue geassosieer word, sluit in kameraadskap, vriend-skap, liefde, akkoord, ontspanning en gemak.
Vertroue is iets wat mens voel. Emosies wat met vertroue geassosieer word, sluit in kameraadskap, vriend-skap, liefde, akkoord, ontspanning en gemak.
’n Egskeiding vind nie bloot net tussen man en vrou plaas nie, dit beïnvloed veral ook die kinders.
Soveel Christene word onkant betrap deur geestelike aanslae.
Jesus sê vir ons in Matteus 6:21 “Waar jou skat is, sal jou hart wees.” Waar is jou skat?
Die belangrikste vraag wat bepaal hoe ek elke dag optree is: Hoe kyk ek na/beskou ek myself?
Die woorde “moenie bang wees nie” kom 366 keer in die Bybel voor. Een vir elke dag, plus een vir skrikkeljaar.
Wanneer ‘n tv-program ‘n ouderdomsbeperking van 18 aandui, beteken dit nie dat ek as volwassene maar met ‘n skoon gewete daarna kan kyk nie…
Die huwelik tussen ’n man en vrou is die grondslag van alle gemeenskappe.
Geen geld in die wêreld kan wonderwerke koop wat deur God gegee is nie.
Die meeste van ons was al in die netelige situasie waar jy gekonfronteer is met die onvermoë om iemand wat jou leed aangedoen het, te vergewe.