Baie mense wonder of dit ‘n doodsonde is om selfmoord te pleeg. Wat hulle veral pla, is die vraag: Kan iemand wat sy eie lewe geneem het, nog in die hemel kom?

Ek deel maar net met julle ‘n paar perspektiewe uit my eie leerervaring saam met die Here die afgelope jare.