Praktiese wenke oor hoe om met jou maat se jaloesie, of jou eie, te handel.
Praktiese wenke oor hoe om met jou maat se jaloesie, of jou eie, te handel.
’n Egskeiding vind nie bloot net tussen man en vrou plaas nie, dit beïnvloed veral ook die kinders.
Ongeveer 83% van huwelike in Suid-Afrika eindig in die skeihof. Die meeste geskeides trou weer.
Vergifnis na ‘n egskeiding is ter wille van jou verhouding met jouself, jou houding teenoor ander en jou toekomstige verhouding/huwelik.
So julle wil mekaar die ja-woord gee, maar is julle volkome bewus waarvoor julle “ja” sê? Die huwelik is ‘n wonderlike vorm van eenheid om van deel te wees, maar dit het ook unieke uitdagings. Daarom is dit belangrik om reeds voor julle trou, julle van die moontlike uitdagings te vergewis en met mekaar eerlik […]
Lees Leana se getuienis oor hoe God haar van kanker genees het.
Die belangrikste vraag wat bepaal hoe ek elke dag optree is: Hoe kyk ek na/beskou ek myself?
Die woorde “moenie bang wees nie” kom 366 keer in die Bybel voor. Een vir elke dag, plus een vir skrikkeljaar.
Die huwelik tussen ’n man en vrou is die grondslag van alle gemeenskappe.
Elke mens ʼn skotteltjie saam met hom dra waarin hy sy trane berg. Loop jou skotteltjie oor?