’n Egskeiding vind nie bloot net tussen man en vrou plaas nie, dit beïnvloed veral ook die kinders.

Ongeveer 83% van huwelike in Suid-Afrika eindig in die skeihof. Die meeste geskeides trou weer.