Tags

Waarvoor sê jy “ja”?

So julle wil mekaar die ja-woord gee, maar is julle volkome bewus waarvoor julle “ja” sê? Die huwelik is ‘n wonderlike vorm van eenheid om van deel te wees, maar dit het ook unieke uitdagings. Daarom is dit belangrik om reeds voor julle trou, julle van die moontlike uitdagings te vergewis en met mekaar eerlik […]