191
WhatsApp Kanaal

Bly op hoogte van alles wat by Lewensverryking Seminare gebeur.

Ons het nou ’n amptelike WhatsApp Kanaal waar ons:
  • Seminaar datums en inligting deel
  • ⁠Belangrike nuus en opdaterings plaas
  • ⁠Inspirerende boodskappe deel
Klik eenvoudig op die skakel hieronder of skandeer die QR kode om die kanaal te volg: https://whatsapp.com/channel/0029VbCkQStCsU9UnRLcZq09