’n Egskeiding vind nie bloot net tussen man en vrou plaas nie, dit beïnvloed veral ook die kinders.
’n Egskeiding vind nie bloot net tussen man en vrou plaas nie, dit beïnvloed veral ook die kinders.
So julle wil mekaar die ja-woord gee, maar is julle volkome bewus waarvoor julle “ja” sê? Die huwelik is ‘n wonderlike vorm van eenheid om van deel te wees, maar dit het ook unieke uitdagings. Daarom is dit belangrik om reeds voor julle trou, julle van die moontlike uitdagings te vergewis en met mekaar eerlik […]
Jesus sê vir ons in Matteus 6:21 “Waar jou skat is, sal jou hart wees.” Waar is jou skat?
Die huwelik tussen ’n man en vrou is die grondslag van alle gemeenskappe.
Die gedagtes in hierdie stuk fokus op tradisies en gebruike by huweliksonthale.
Die gedagtes in hierdie stuk fokus op tradisies en gebruike by huweliksonthale.